NG Kerk Queenswood

Garretlaan 249, Queenswood, Pretoria, 0186
NG Kerk Queenswood NG Kerk Queenswood is one of the popular Religious Organization located in Garretlaan 249, Queenswood ,Pretoria listed under Church in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Kerk Queenswood

NG Kerk. Gestuurde Gemeente

Die NG Gemeente Queenswood het aptelik tot stand gekom op 13 September 1963.

Die nuwe gemeente het afgestig van die moedergemeente Hartbeesspruit in die kerksaal van die Queenswood gemeente, nadat al die nodige voorwaardes nagekom is.
Die nuwe gemeente het 630 lidmate gehad en ’n bruidskat van R 19 000 ontvang. Die eerste kerkraadsvergadering is op Woensdag, 18 September 1963 gehou

Ná verskeie beroepe is ds. Piet Claasen van Coligny op 4 Mei 1964 as eerste leraar van die gemeente beroep. Hy het sy intreepreek op Sondag, 26 Julie 1964 gehou met 2 Kor. 7: 2 as teksvers: “Maak vir ons ruimte in julle harte.”

Die grense van die nuwe gemeente was as volg:
• Noord: treinspoor tussen Queenswood en Kilnerpark
• Suid: Witwatersberg tussen Queenswood en Colbyn
• Oos: treinspoor tussen Kilnerpark en Weavindpark
• Wes: LNR-proefplaas en Pierneefrant.

Map of NG Kerk Queenswood