NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente

49-51 Van Riebeeck Rd, Kuilsrivier, 7580 ,South Africa
NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente is one of the popular Other located in 49-51 Van Riebeeck Rd ,Kuilsrivier listed under Church/religious organization in Kuilsrivier , Religious Organization in Kuilsrivier ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente

Die NG Kerk Kuilsrivier – Die gemeente op die markplein: gestuur om die Koninkryk sigbaar te maak – is in 1903 gevestig, nadat dit van Durbanville afgestig het. Die pragtige kerkgebou is gedurende 1904 betrek.

In die spreektaal verwys Kuilsrivier inwoners na die gemeente as die Moedergemeente. Dorpsontwikkeling het rondom die kerk en binne die gemeente (as moeder) geskied, sodat die dorp se sakekern vandag tot ‘n groot mate “binne” die gemeente geleë is.

Die gemeente bied dus vandag ‘n tuiste aan die hele gemeenskap van Kuilsrivier.

Map of NG Kerk Kuilsrivier Moedergemeente