NG Kerk Gordonsbaai

87 Beach Road, Gordon's Bay, 7140 ,South Africa
NG Kerk Gordonsbaai NG Kerk Gordonsbaai is one of the popular Religious Organization located in 87 Beach Road ,Gordon's Bay listed under Church/religious organization in Gordon's Bay , Religious Organization in Gordon's Bay ,

Contact Details & Working Hours

More about NG Kerk Gordonsbaai

SONDAE IS TYD VIR INTIMITEIT EN KONNEKSIE MET GOD

Kom sluit aan by die volgende:

08h30 - KUSWEG KERKGEBOU: Klassieke Diens
• Gemaklik klassiek, met musiekbegeleiding deur klassieke instrumente, veral orrel. Voorsang begin om 080h15. Koffie en te word na afloop van die diens bedien.

09h30 - LOFSENTRUM: Familiediens
• Kontemporêr, met musiekbegeleiding deur kontemporêre sowel as klassieke instrumente.
Familiemoment, met fokus op familieverhoudings en kinders. Kinders word deurentyd bedien en geleer en geleentheid word na die diens gegee om hulle werkstukkies klaar te maak terwyl koffie in die voorportaal bedein word.

18h30 - LOFSENTRUM: Kontemporêre Diens.
• Lofsang en prysing met die orkes.
Diens waargeneem deur Johan Botes, ons Jeugwerker.
Tieners en ouers en almal wat jonk van gees is sal aanklank vind by die spiritualiteit en formaat van die diens
Senior Kategese direk na die aanddiens.
Koffiekroeg in die voorportaal vir lekker kuier en batterye herlaai voor die week begin.

Map of NG Kerk Gordonsbaai