Neuman Merinos

Cork plaas, Vrede, 9835 ,South Africa
Neuman Merinos Neuman Merinos is one of the popular Agricultural Service located in Cork plaas ,Vrede listed under Farming/agriculture in Vrede ,

Contact Details & Working Hours

More about Neuman Merinos

Sedert die stigting van die Oos Vrystaat veldramklub in 1986 neem Neuman Merino's ononderbroke deel aan hierdie klub. Doelgerigte teling het tot gevolg gehad dat hierdie stoet reeds verskeie silwer meriete ramme en Beste Ram toekennings ontvang het. Neuman Merino's het ook die afgelope ses jaar agtereenvolgend die toekening vir die beste teler ontvang.

Map of Neuman Merinos