Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos

Lucystraat 7, Germiston, 1412 ,South Africa
Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos is one of the popular Religious Center located in Lucystraat 7 ,Germiston listed under Church/religious organization in Germiston , Religious Organization in Germiston ,

Contact Details & Working Hours

More about Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos

Die gemeente is aan die Oos-Rand met die volgende visie:

GEREED VIR MÔRE!


Die tekening in die profielfoto simboliseer nie net die Christengeloof nie, maar ook Primrose-Oos gemeente.

Die hande is God se hande wat Sy kinders omvou en veilig hou.
Hy het ook Sy Seun gestuur om vir ons aan die kruis te sterf.
Die kompas dui die rigting van die lewe.
In die ooste is daar ‘n Primrose wat dui op Primrose-Oos gemeente.
Die son aan die onderkant dui die lig vir die wêreld.
Die kring in die Here se hande wys op kontinuïteit.
Die leuse vat alles saam deur te sê as ons al hierdie komponente het, is ons GEREED VIR MÔRE!

Eredienstyd: 09:00

Map of Nederduitsch Hervormde Gemeente Primrose-Oos