Nader Volle Evangelie Kerk - Secunda

8 Boshof straat, Secunda, 2302 ,South Africa
Nader Volle Evangelie Kerk - Secunda Nader Volle Evangelie Kerk - Secunda is one of the popular Religious Organization located in 8 Boshof straat ,Secunda listed under Religious Organization in Secunda ,

Contact Details & Working Hours

More about Nader Volle Evangelie Kerk - Secunda


Kruis Generasie Secunda is 'n gemeente van die Volle Evangelie Kerk in Suiderlike Afrika en deel van die Kruisgenerasie Netwerk van Gemeentes.


Ons strewe is verhoudings.
Intieme Verhouding met God drie enig, Vader, Seun en Heilige Gees.


Verhouding met mekaar in liefde en eenheid.
Verhouding met ons gemeenskap deur sout en lig te wees.


Ons passie is mense en dat dit met hulle goed sal gaan soos dit met hulle siele goed gaan.
Ons wil herstel bring in die verhouding tussen God en Sy kinders deur kragtige aanbidding en woordbediening.
Ons wil herstel bring in verhoudings tussen mense en die kerk deur 'n Bybelse liggaam te wees wat omgee en broederlike liefde uitleef.
Ons wil mense in ons gemeenskap in verhouding met God bring deur sout en lig te wees.





Kruisgenerasie Secunda:
Die Gemeente waar ons nader groei. Nader aan God, Nader aan Mekaar en Nader aan die Gemeenskap.


N - Naaste Liefde wat my nader aan ander bring.
A - Aanbidding wat God behaag en my nader aan Hom bring.
D - Dissipelskap wat my nader aan my Goddelike doel bring.
E - Evangelisasie wat my nader aan die gemeenskap bring om hulle te raak.
R - Rentmeesterskap wat my nader aan my God se standaard bring en my 'n getuienis gee.

Map of Nader Volle Evangelie Kerk - Secunda