MUSIC AND LYRICS 2014
Troues
R 4 000-00
Prys sluit in:
-Musiek voor, tydens en na die seremonie.
-Musiek tydens onthaal tot 12 uur.
-Oortyd R 500-00 per halfuur. (Moet asseblief voor 12 uur betaal word)
Musiek word gespeel deur Pierre Strydom.
Mikrofoon sal beskikbaar wees.
*Ligte en/of rookmasjien beskikbaar op aanvraag.
Eksklusief tot die Klerksdorp area.
Vir enige verdere inligting kontak:
Lerina Strydom
Sel: 083 443 5804
E-pos: musiclyricsdj@gmail.com
OM `N BESPREKING TE DOEN:
E-pos Lerina met u Troue se Datum,Venue en Tyd