Mrs DVD Pizzaria & Take-Away

Voortrekkerstraat 65a, Brandfort, 9400 ,South Africa
Mrs DVD Pizzaria & Take-Away Mrs DVD Pizzaria & Take-Away is one of the popular Pizza Place located in Voortrekkerstraat 65a ,Brandfort listed under Attractions/things to do in Brandfort , Pizza Place in Brandfort , Take Out Restaurant in Brandfort ,

Contact Details & Working Hours

More about Mrs DVD Pizzaria & Take-Away

Mrs DVD Pizzaria & Take-Aways het begin as "JC DVD'S" waar jy kon DVD's uitneem. Vandag is Mrs DVD Pizzaria & Take-Aways baie meer! Daar is nou roomys, "slushpuppies", pizza's, verskeie ander wegneemetes, koeldrank, chips, lekkergoed, hoede en paar huisgoedjies beskikbaar teen baie bekostigbare pryse!
Daar is ook 'n area waar jy kan kom sit en eet!
Sekere Vrydag-aande word daar fliek-aande gehou waar mense 'n DVD kan kom kyk op die winkel se GROOT TV! Hou notifikasies dop vir inligting hieroor!
Die winkel is opgeknap en lyk sommer pragtig!
As jy moeg is en nie weet wat om te maak vir etes nie, kom bestel gerus vir jou 'n heerlike ete!
Klagtes en idees kan ook by die winkel se bestuur ingedien word. Ons is altyd oop vir nuwe idees en wil in almal se behoeftes & begeertes probeer voorsien!
Kom besoek ons gerus :)

Map of Mrs DVD Pizzaria & Take-Away