Mon Desir Gastehuis is gelee in Prince Alfred's Hamlet 10km vanaf Ceres.Die historiese gebou is in 2012 gerestaureer. Selfsorg en of bed en ontbyt beskikbaar.
Gastehuis het 2 eenhede met dubbelbed, badkamer - stort, en kombuis area toegerus vir klein etes1 eenheid het 2 enkelbeddens met die selfde as die ander. Gesins eenheid - slaapkamer met dubbelbed, 3 enkelbeddens in aparte vertrek en die selfde as die res. Ook geskik vir rolstoel