Mogol 8 Ball Pool Club

Mogol Club Lephalale, Ellisras, 0555 ,South Africa
Mogol 8 Ball Pool Club Mogol 8 Ball Pool Club is one of the popular Arts & Entertainment located in Mogol Club Lephalale ,Ellisras listed under Sports venue in Ellisras , Sports Venue & Stadium in Ellisras ,

Contact Details & Working Hours

More about Mogol 8 Ball Pool Club

Mogol 8 Ball Pool Club is gestig om vir die publiek en die huidige pool spelers n goeie profesionele club met die regte Tafels, Reels & Regulasies aan te bied.

Ons visie & missie is die volgende: 1.Om 8 Ball Pool in die Limpopo streek te bevorder.
2. Om binne huis kompetiesies te reel.
3. Buite Clubs te nooi vir Kompetiesies.
4. Om spelers op n jaarlikse basis SA's toe te stuur.
5. Om Spelers te help met opleiding sodat hulle kan bereik wat hulle doelwitte vir hulle spel is.

Ons disipliene is slegs 8 Ball.
Ons regestreer elke persoon wat aan die Club behoort by die South African World Federation Of Pool as n 8 Ball speler van die Limpopo Streek.

Ons is ook die Komitee van die Limpopo Streek.

Enige iemand is welkom om aan te sluit. Ons het ons eie private bar en braai area waar jy n sosiale geleentheid kan kom geniet.

Vir ening meer inligting skakel gerus vir Arrie: 084 902 7169 of
Darius: 072 086 6510 of stuur n e-pos na info.mogolpoolclub@gmail.com

Map of Mogol 8 Ball Pool Club