Miglio jewelery & Lisa King shoes shop

Wildebees str 35, Upington, 8801 ,South Africa
Miglio jewelery & Lisa King shoes shop Miglio jewelery & Lisa King shoes shop is one of the popular Jewelry & Watches Store located in Wildebees str 35 ,Upington listed under Shopping/retail in Upington , Jewelry Store in Upington ,

Contact Details & Working Hours

More about Miglio jewelery & Lisa King shoes shop

Ek is vanaf 2009 die trotse eienaar van 'n heerlike winkel spesiaal vir dames vanaf my huis wat die mooiste Miglio Juwele en Lisa King Skoene in GROOT verskeidenheid verkoop.

Hier kuier ons net so lekker soos ons "shop" en vir die wat ver is e-pos ek die kataloguste en pos ek die pakkies met liefden baie veilig saam met Postnet en neem dit slegs 4 werksdae. Ek hoor graag van jou.
Liefde Elzanne

Map of Miglio jewelery & Lisa King shoes shop