Mielie Makietie

Kerk Straat 12, Sannieshof, 2760
Mielie Makietie Mielie Makietie is one of the popular Landmark & Historical Place located in Kerk Straat 12 ,Sannieshof listed under Landmark & Historical Place in Sannieshof ,

Contact Details & Working Hours

More about Mielie Makietie

MIELIES- dit is waaroor dit gaan op Sannieshof. Dit is die hart van die mieliewêreld. Van die grootste graansilos in Suid Afrika staan op Sannieshof.
Hier is nie myne of ander nywerhede nie. Geen wonder dat die enigste Mielie Makietie in Suid Afrika juis hier gehou word nie.
Die gasvryheid van die Sannieshoffers is welbekend. Ook die oorspronklikheid waarmee die Makietie aangebied word.
Die naweek van 5,6 en 7 September word hier fees gevier. Vir almal is daar iets om te geniet. Van die heerlikste eetgoed tot die oorspronklikste speletjies en kompetisies.
2014 was ‘n wonderlike mieliejaar. Kom deel in ons vreugde. Van Vrydagaand se skaapbraai met wonderlike musiek en opskop tot Sondag se erediens om dankie te sê vir God se groot genade.

Map of Mielie Makietie