Martie du Plessis

Du Plooysingel 91, Bloemfontein, 9301 ,South Africa
Martie du Plessis Martie du Plessis is one of the popular High School located in Du Plooysingel 91 ,Bloemfontein listed under School in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Martie du Plessis

Ad Lucem! Na die Lig! Van `n nederige begin 50 jaar gelede toe ongeveer vier serebraal gestremde kinders bymekaargebring is in `n middagklassie om terapie te ontvang tot `n volwaardige skool wat onbeperkte geleenthede vir sy leerders moontlik maak! Van vrywilligers wat programme uitgevoer het wat deur terapeute opgestel is tot `n skool met `n hoogs gespesialiseerde multidissiplinêre span, het Martie du Plessis Skool gegroei en gedy in sy strewe na lig.

Map of Martie du Plessis