Martelsang

-NA-,
Martelsang Martelsang is one of the popular Theatrical Play located in ,-NA- listed under Theatrical Play in -NA- ,

Contact Details & Working Hours

More about Martelsang

Hoe doen ’n mens bestekopname van pyn wat jy jare lank met jou saamdra in ‘n land waar onregte van bewind tot bewind oorgedra word?

’n Vrou word skielik gekonfronteer met iemand wat sy vermoed haar jare gelede leed aangedoen het. Herhaaldelike leed wat die koers van haar lewe bepalend verander het. ‘n Sweer bars oop. Sy hou haar eie waarheids- en versoeningskommisie. Sy maak die reëls.

Martelsang is die Afrikaanse verwerking van Ariel Dorfman se Death and the Maiden.

Map of Martelsang