Hi julle. Hierdie is my amptelike blad waar ek al my gigs, asook optredes sal plaas. Ek is nog baie vars in die bedryf en wil dolgraag hierdie ongelooflike oomblike saam met al my fans deel, so vir enige navrae of besprekings, kontak my gerus by 061 886 7701. Baie dankie. Jarno.