Ons bied algemene fisioterapie vir sport beserings, ortopediese rehabilitasie na chirurgie, longtoestande, algemene rug- en nekpyn en beroerte rehabilitasie.
Fisioterapie word verskaf aan kamer pasiënte en binne-pasiënte van Life Weskus Privaat Hospitaal.