Maestro's Meat

741 Nico Smith Straat, Pretoria, 0084 ,South Africa
Maestro's Meat Maestro's Meat is one of the popular Shopping/Retail located in 741 Nico Smith Straat ,Pretoria listed under Shopping/retail in Pretoria , Butcher in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Maestro's Meat

*-* ONDER NUWE BESTUUR*-*

Ons het onlangs die slaghuis oorgeneem en die vleis produkte beskikbaar uitgebrei.

Ons spesialiseer nie in "koop en loop" nie, ons bied 'n diens wat op jou voorkeure sover moontlik in ag neem.

Ons vleis produkte bevat GEEN soja nie. Wors bevat bees en vark - en 100% beesvleis wors kan bestel word. Skaapwors, Kaaswors, & Spekwors tans slegs gemaak oor maandeinde of op bestelling.

Bestellings vir sosaties, gerookte en gepiekelde vleis kan geplaas word, skakel ons gerus dat ons enige spesiale versoeke kan akkomodeer.

Gerookte biltong is ook beskikbaar, plus vele meer, skakel ons gerus met 'n uitdaging.

Daagliks word warm etes voorberei wat teen middagete gereed is - die word slegs gemaak op bestelling om te verseker dat dit van die beste gehalte is.

Map of Maestro's Meat