Lourensrivier SeMense

55 Jennings Street, Strand, 7140 ,South Africa
Lourensrivier SeMense Lourensrivier SeMense is one of the popular Religious Organization located in 55 Jennings Street ,Strand listed under Church/religious organization in Strand ,

Contact Details & Working Hours

More about Lourensrivier SeMense

Ons roeping kan kortliks saamgevat word as:
Oorgee, Omgee en Aangee.

Ons wil as geroepenes Christus volg, toegerus word deur die Gees en die Woord sodat ons deur die Here gestuur kan word om:

• Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil.

• Liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir ‘n praktykgerigte lewe.

• Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik na ons gemeenskap en die wêreld met die verlossingsboodskap van Jesus.

JOH 12:24
DIT VERSEKER EK JULLE: AS ‘N KORINGKORREL NIE IN DIE GROND VAL EN STERWE NIE, BLY HY NET EEN; MAAR AS HY STERWE, BRING HY ‘N GROOT OES IN.

Map of Lourensrivier SeMense