Loubyle Gastehuis

President Steyn Straat, Stella, 8650 ,South Africa
Loubyle Gastehuis Loubyle Gastehuis is one of the popular Hotel located in President Steyn Straat ,Stella listed under Local business in Stella , Hotel in Stella ,

Contact Details & Working Hours

More about Loubyle Gastehuis

Hierdie is 'n plek waar ons gaste vrede en rustigheid kan ervaar.

Die Gastehuis is gelee in 'n heerlike rustige woonbuurt van Stella.

Met die pragtige kleurvolle tuin en rustige eet area kan die koffie winkel ook benut word deur instap gaste.

Loubyle Gastehuis beskik oor 4 luukse slaapkamers, enkel sowel as dubbel kamers en ook n familie kamer met n en suite-badkamer.

Daar is ook DSTV, gratis koffie en tee, yskas en lugreeling vir die warm somers in elke kamer beskikbaar.

'n Vriendelik familieplek ideal vir besigheidspersone asook vir mense wat vriende en familie kom besoek.

Ook te kry by Loubyle Gastehuis is The Nail Fairy. Kom gerus en bederf jouself met die heerlikste manikuur en pedikuurs, Planet Nails gel, Bio Sculpture gel en ook LCN gel.

Map of Loubyle Gastehuis