Lorraine's Makelaars is 'n onafhanklike makelary vir korttermynversekering sedert Maart 2008. Ons kontrakteur tans met verskillende versekeraars wat ons in 'n posisie plaas om verskeie risiko's te verseker. Korporatief, Kommersieel, Boere, Persoonlik en Kontrakteurs. Ons is by die Finansiele Diensteraad (FSB) as onafhanklike makelary geregistreer.