Getrouheidfonds Sertifikaat:
NQF 5
Hierdie besigheid het twee agente met 'n Getrouheidfonds Sertifikaat.
Wilna Blackie Prinsipaal van Logos Eiendomme het die PDE5 eksamen suksesvol afgelê. Sy voldoen aan die nuutste vereistes soos voorgeskryf deur die Estate Agency Affairs Board. ‘n Master Practitioner in Real Estate. (MPRE)