A Mommy and Baby shop located in Bothaville. We have all the basics a mom needs for her baby or child like Oh Lief organic products and Elizabeth Anne's. We also keep stock of local designer clothes for children, for example Kidi Jo, Little Lumps, Boeti & Sussi and Sillybilly.
You're welcome to check in if you're in the area. We'd love to talk to you and hear your thoughts.
'n Mamma en Baba winkel geleë in Bothaville. Ons het al die basiese benodighede wat 'n ma vir haar baba of kind benodig soos Oh Lief organiese produkte, Johnsons en Elizabeth Anne. Ons hou ook voorraad van die plaaslike ontwerpers klere vir kinders, byvoorbeeld Kidi Jo, Little Lumps en Boeti & Sussi.
Jy is welkom om 'n draai te kom maak indien jy in die omgewing is. Ons wil graag met jou gesels en jou gedagtes en idees hoor.