Lewende Woord Durbanville

Cnr Belami & Nitida Ave, Decor Centre, Durbanville, 7562 ,South Africa
Lewende Woord Durbanville Lewende Woord Durbanville is one of the popular Religious Organization located in Cnr Belami & Nitida Ave, Decor Centre ,Durbanville listed under Church/religious organization in Durbanville , Religious Organization in Durbanville ,

Contact Details & Working Hours

More about Lewende Woord Durbanville

Lewende Woord Durbanville is ’n Christelike kerk-gemeente gebaseer in Durbanville, Kaapstad. Dit is ons begeerte dat Lewende Woord ‘n ware vernuwingsgemeente sal wees en bly. Dit beteken waar Christenskap weer soos in die Bybelse boek van Handelinge beleef sal word: dinamies, vrymakend en wat die samelewing vir Jesus liefdevol oorwen! Ons bediening is daarop gerig om jou gees, siel en liggaam op te rig sodat jy jou skeppingsdoel sal uitleef.

Kom woon ons dienste by op Sondae 9:00 en 18:00 op die hoek van Belami & Nitida in die Cape Gate Decor Centre. Koffie is op die huis, so sien jou daar!

Volg ons op Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCQRsjW7j9W1tsPQDPV_KyIQ

Volg ons op Instagram: lewendewoord_durbanville
LWD_Beweeg

Map of Lewende Woord Durbanville