Lewende Woord Bloemfontein

22 Faan Ferreira str; Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300 ,South Africa
Lewende Woord Bloemfontein Lewende Woord Bloemfontein is one of the popular Church located in 22 Faan Ferreira str; Langenhoven Park ,Bloemfontein listed under Church in Bloemfontein , Religious Organization in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Lewende Woord Bloemfontein

Lewende Woord Bloemfontein is `n vernuwingsgemeente en is deel van Lewende Woord Nasionaal. Ons is gelee in Langenhovenpark, Bloemfontein.

Sommige vrae wat mense soms vra:
Wat is julle adres?
22 Faan Ferreira straat (langs Pretty Gardens) Langenhovenpark

Hoe kan ons julle kontak?
Kontak ons gerus tydens kantoorure (08:00 - 13:00) by 051 451 9999

Wat is julle dienstye?
Sondagoggende om 09:00 het ons `n erediens. Tydens die diens is daar ook Kruiskidz, ons kinderkerk.
Sondagaande om 18:00 het ons `n tyd van lering en is daar reekse wat gereeld afgewissel word. Die aande is meer gefokus op toerusting en lering.

Wat is die voertaal?
Afrikaans

Het julle `n dragskode?
Nee, jy is welkom om te kom met klere wat jou gemaklik laat voel.

Het julle `n webblad?
Ja, ons webblad is www.lewendewoordbfn.co.za. Jy is welkom om daar te gaan rondblaai vir meer inligting oor ons asook aktiwiteite in die gemeente.

Watter bedieninge het julle in die gemeente?
Ons bedieninge is daarop gefokus om mense toe te rus om betrokke te raak. One het huidiglik `n aktiewe gebedsbediening, kinderkerk (Kruiskidz), tienerbediening (Plantasie), mannebediening (Truenorthjourney), vrouebediening asook selgroepe wat op `n weeklikse basis bymekaar kom regoor die stad.

Map of Lewende Woord Bloemfontein