Lekkerbreek Gastehuis/Guest House

24 Witstinkhout Street, Groblersdal, 0470 ,South Africa
Lekkerbreek Gastehuis/Guest House Lekkerbreek Gastehuis/Guest House is one of the popular Breakfast & Brunch Restaurant located in 24 Witstinkhout Street ,Groblersdal listed under Hotel in Groblersdal , Breakfast & Brunch Restaurant in Groblersdal ,

Contact Details & Working Hours

More about Lekkerbreek Gastehuis/Guest House

Lekkerbreek Gastehuis is 'n welkome lushof vir reisigers en/of groepe mense wat kwaliteit verblyf soek in Groblersdal. Die gastehuis eienaar, Sina Fourie is 'n bobaas gasvrou wat persoonlik toesien dat haar gaste soos konings behandel word. Die etes wat voorsien word is uit die boonste rakke en min gastehuise in Groblersdal kan spog met sulke koningsbehandeling.

Die Lekkerbreek Gastehuis is sentraal geleë in die dorpsgebied van Groblersdal en is 5 minute se stap vanaf die Bareki Mall, 40km vanaf Loskop Dam, 90km vanaf Middelburg en 160km vanaf Pretoria.

Die gastehuis bied die volgende

2 Kamers met badkamers met kommersiële DsTV.
1 x 2 Slaapkamer woonstel met TV kamer wat tot 5 mense kan huisves met kommersiële DsTV en semi self-help geriewe. Dis veral geskik vir groepe.

Kontakbesonderhede

Selfoon: 0829209985 (Sina Fourie)
E-mail: lekkerbreekgh01@gmail.com
Adres: Witstinkhoutstraat 24; Groblersdal

Map of Lekkerbreek Gastehuis/Guest House