Lekker Jag

Valley of the Kings, Zeerust, 2865 ,South Africa
Lekker Jag Lekker Jag is one of the popular Sports & Recreation located in Valley of the Kings ,Zeerust listed under Hunting and Fishing in Zeerust , Farming/agriculture in Zeerust ,

Contact Details & Working Hours

More about Lekker Jag

Lekker Jag is 'n 3000ha plaas net buite Zeerust en is een van die gewilde Valley of the Kings wildsplase. Hier deel jy 3000ha jagveld met oliies, seekoeie en krokodille, en in die aand luister jy om die kampvuur na die gebrul van leeus...net soos in die ou dae.

Map of Lekker Jag