LEKKER FM

251 Jean Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157
LEKKER FM LEKKER FM is one of the popular Radio Station located in 251 Jean Avenue, Die Hoewes ,Centurion listed under Local business in Centurion , Radio station in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about LEKKER FM

LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd.
Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is!

LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek / kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder.

Ondersteun LEKKER FM 98.3 vandag nog! Vertel jou vriende en familie waar jy ookal is van LEKKER FM 98.3 - Laai die "TuneIn App" af op jou slimfoon, tablet en luister na LEKKER FM, enige plek in die wêreld. Luister gerus ook aanlyn op die LEKKER FM webblad: www.lekkerfm.com

Volg LEKKER FM op Facebook, Twitter, Instagram en YouTube onder die naam LEKKER FM.

LEKKER FM 98.3 - Dis die LEKKERSTE FM!

Map of LEKKER FM