Die firma is gestig deur Hardy Luttig in 1940 en word daar reeds vanaf 1970 gepraktiseer onder die naam van Luttig & Seun Prokureurs welke 'n verwysing was na die stigter , Hardy Luttig (LUTTIG) , en Pieter Luttig (SEUN) wie mettertyd die firma oorgeneem het by sy vader.
Vandag staan die firma bekend as LUTTIG BADENHORST FOURIE PROKUREURS - LBF Prokureurs - en getrou aan die tradisie waarborg ons dat professionele regshulp en etiese waardes steeds die beginsel is waarvolgens dienste verrig word.