Lapa By Die Dam

Plot 119 Zwavelpoort, Pretoria, 0081
Lapa By Die Dam Lapa By Die Dam is one of the popular Sports & Recreation Venue located in Plot 119 Zwavelpoort ,Pretoria listed under Party Entertainment Venue in Pretoria , Recreation & Fitness Venue in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Lapa By Die Dam

Gelee op 'n kleinhoewe in Zwavelpoort, is Lapa by die Dam 'n rustige venue in die buitelug waar kinders kan kind wees. Ons bied 'n groot dam wat oop is vir visvang en roei, 'n lapa met braaigeriewe, piekniek areas met losstaande braai's en 'n speel area vir kinders.
Ons help graag ook met partytjie pakkies en die reel van spyseniering.
Baba- en kombuistees, as ook spanbou funksies is ook welkom.

Map of Lapa By Die Dam