Lamont Boerdery

Gouritzmond, Mosselbaai, ,South Africa
Lamont Boerdery Lamont Boerdery is one of the popular Agricultural Service located in Gouritzmond ,Mosselbaai listed under Agricultural Service in Mosselbaai , Sports & Recreation in Mosselbaai ,

Contact Details & Working Hours

More about Lamont Boerdery

Lamont Boerdery is 'n familie boerdery wat in die hart van die Gouritzmond gelee is.

Die plaas bestaan uit 'n gemengde boerdery van verskeie boerdery vertakkings wat goed verspreid is oor die 1200ha.
DIe plaas beskik oor Dhone Merino en Dorper skape, Zebras, Springbokke en Elande. Beplanning rondom die teling van eksotiese wild en 'n Dhone merino stoet is egter reeds in die oog.

Die plaas het 'n goed gevestigde infrastruktuur wat bydrae tot die boerdery lewer sowel as ander geriewe wat geleenthede bied.

Die plaas is slegs 35 km gelee vanaf die naaste dorp Mosselbaai wat hom bloodstel aan die moderde infrastruktuur van hospitale,inkopie sentrums ens.

Lamont boerdery glo in die passie van die natuur,en lewe elke dag in harmonie met die pragtige natuurskoon wat duidelik uitgebeeld word binne die daaglikse lewe. Die see en die 10km rivierfront maak dit 'n besonderse prentjie.

Ons is trots op ons stukkie hemel op aarde

Lamont Boerdery
Ons doen dit met passie


Map of Lamont Boerdery