Laerskool Gamtoosvallei

Teddy Ferreira Laan, Patensie, 6335
Laerskool Gamtoosvallei Laerskool Gamtoosvallei is one of the popular Elementary School located in Teddy Ferreira Laan ,Patensie listed under School in Patensie ,

Contact Details & Working Hours

More about Laerskool Gamtoosvallei

Hartlik welkom by Laerskool Gamtoosvallei se Facebook Blad. Ons is ’n trotse Afrikaanse skool met ’n ryke geskiedenis.
Ons skool is geleë in die hartjie van die pragtige Gamtoosvallei en maak voorsiening vir leerders wat hoofsaaklik van Patensie en Hankey kom. Sedert die skool se bestaan 114 jaar gelede het die skool ontwikkel tot ’n leierskool in die Kougastreek. Laerskool Gamtoosvallei het tydens hierdie tydperk uitgeblink op verskeie terrreine.
Die skool se etos rus op vier pilare naamlik: geestelik, akademie, sport en kultuur. Ons kan met trots sê dat al vier pilare in ons skool sterk staan. Sonder die baie goeie samewerking en ondersteuning van al ons ouers sou die skool nie sy doelwitte ten volle kon realiseer nie.
Met ons oë op God gerig, vat ouers, onderwysers en kinders by Laerskool Gamtoosvallei hande en mik steeds hoër, soos ons leuse dit stel.

Map of Laerskool Gamtoosvallei