Ons leuse is Wakker!
Skoollied:
Met ons skool in ons dorp waar die son opkom,
word die aard van sy taak bestraal
ann karakter en kennis met ywer te bou,
om ons so vir die toekoms te staal.
Refrein:
Soos die son in die more weer opkom
en die aarde en almal ontwaak,
maak ons skool daardie drang in ons wakker,
om die top van die berge te raak.
Brakpan-Oos, jy gee ons die beste,
en met jou kom ons altyd bo!