Lady Bug Party Designs

Boksburg,
Lady Bug Party Designs Lady Bug Party Designs is one of the popular Business Service located in ,Boksburg listed under Just For Fun in Boksburg , Business Service in Boksburg , Party Supply & Rental Shop in Boksburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Lady Bug Party Designs

Ons ontwerp enige iets waarna jy soek!
kinder partytjies, 21st en ouer, Troues, Doop en so veel meer!!
Ons werk op pakette waar jy baie ontwerpe kry wat jy kan gebruik en laat print.
alles word DIGITAAL aangestuur vir jou in die regte formaat. sal eers die finale stuur sodra jy 100% gelukkig is met ALLE ontwerpe!

Ontwerpe vir spaar die datum (save the date) en gewone uitnodiging neem 2 na 3 dae om te stuur vir goedkeuring en die ander ontwerpe max 2 weke vir alles. intussen sal ek stuur om jou goedkeuring te kry op elke ontwerp.

Ons ontwerp slegs eers wanneer volle betaaling gedoen is en proof of payment aan my gestuur is en in bank wys.
As jy wil he ons moet vir jou ontwerp sal ek Kwotasie aan jou email met alles op wat jou paket sal behels met totaal.

Map of Lady Bug Party Designs