KruisWeg Gemeente

47 Beryl str, Benoni,
KruisWeg Gemeente KruisWeg Gemeente is one of the popular Religious Organization located in 47 Beryl str ,Benoni listed under Religious Organization in Benoni , Nondenominational Church in Benoni ,

Contact Details & Working Hours

More about KruisWeg Gemeente

Ons is 'n missionale gemeente. Dit beteken dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef. Ons sien elke lidmaat as 'n agent van verandering wat 'n verskil kan maak waar hy of sy beweeg. Besoekers is vir ons 'n prioriteit en is altyd welkom. As iemand ons sou uitvra oor KruisWeg sal die antwoord eenvoudig wees, by ons kerk is almal welkom, niemand is perfek nie, en enige iets is moontlik!

Map of KruisWeg Gemeente