Kruisrivier Farm Products

Touwsvalley, Touwsrivier, ,South Africa
Kruisrivier Farm Products Kruisrivier Farm Products is one of the popular Grocery Store located in Touwsvalley ,Touwsrivier listed under Local business in Touwsrivier , Grocery Store in Touwsrivier , Farm in Touwsrivier , Convenience Store in Touwsrivier ,

Contact Details & Working Hours

More about Kruisrivier Farm Products

Kruisrivier Guest Farm is op 'n werkende plaas in die Breederiviervallei geleë aan die voet van Bloutoring en is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n bietjie uit die stad wil ontsnap.

Dié gasteplaas bied verblyf in die Old Schoolhouse met slaapplek vir 4 gaste. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n privaat, aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus. Gaste kan heerlik op die verandas ontspan en die buite-braaigeriewe benut. Neem asb. kennis dat die eenheid nie 'n TV het nie en die plaas het nie selfoonontvangs nie.

Kruisrivier Guest Farm strek van af 2500ha en bied verskeie doendinge, soos bergfietsry, en voëls kyk. Daar is ook verskeie diere te sien, soos Skilpadspesies, Springbokke, Elande, Gemsbokke, Swartwildebeeste, Rooihartbeeste, Steenbokke , skape, perde en meer as 180 voëlsoorte.

Daar is ook verskeie staproetes op die plaas en gaste kan gerus hul vierwielmotorfietse saambring mits dit vooraf gereël word. Troeteldiere is ook welkom mits dit vooraf gereël word.

Wildritte is teen ekstra koste per uur beskikbaar. Tydens Jagseisoen is jagters welkom pryse word deur gegee tydens bespreking.

Map of Kruisrivier Farm Products