Krismiskous

Simon van der Stel Straat, Piketberg, 7320
Krismiskous Krismiskous is one of the popular Local Business located in Simon van der Stel Straat ,Piketberg listed under Local business in Piketberg ,

Contact Details & Working Hours

More about Krismiskous

Dit het alles begin met 'n droom! En hier is ons al sterk aan die gang met 'n realiteit!

Bederf jou oë en sommer ook jou vriendinne en kom loer in by die Krismiskous in Piketberg! Dit is 'n fees van geskenke, allerhande lekkernye en mooigoed wat jou asem wegslaan! Beslis nie iets om te mis nie!

It all started with a dream! And here we are heading to the reality of it all!

Come treat your eyes and your friends and come have a look at the 'Krismiskous' in Piketberg! It is a festival of gifts, all sorts of treats and nice goodies that will take your breath away! Definitely not to be missed!

Map of Krismiskous