Kom na My toe - Lynnwoodrif Gemeente

269 Lancia Street, Pretoria, 0081 ,South Africa
Kom na My toe - Lynnwoodrif Gemeente Kom na My toe - Lynnwoodrif Gemeente is one of the popular Religious Organization located in 269 Lancia Street ,Pretoria listed under Local business in Pretoria , Church in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Kom na My toe - Lynnwoodrif Gemeente

Kom na My toe….
(Matteus 11:28)

Die Here het deur Sy Gees aan ons gemeente twee kosbare skatte gegee.

Die eerste skat is die nuwe visie. Tydens ‘n stilword-wegbreek van die leraarspan in Augustus 2012, waar God se aangesig gesoek is vir ons gemeente en die pad vorentoe, is ons huidige visie gebore.

Dit is ‘n visie met ‘n uitnodiging na Christus toe: Hy nooi ons om by Sy hart uit te kom, nader aan Hom te groei en te kom rus. Dit nooi almal wat moeg en oorlaai is, wat sielerus nodig het, om dit by Hom te vind. Dit hou die belofte in dat jy nie net rus sal vind in Sy teenwoordigheid nie, maar ook herstel sal word na liggaam, siel en gees.

Dit is ook ‘n visie met ‘n uitdaging van Christus af: Vertel vir almal van God se hart, Sy rus en herstel wat Hy so mildelik gee.

Ons Visie:
* Oorgegee aan God
* Passievol oor Mense
* Opgerig in Gemeenskappe

Map of Kom na My toe - Lynnwoodrif Gemeente