Koedoesrus B&B

Brugstraat 12, Jansenville, 6265 ,South Africa
Koedoesrus B&B Koedoesrus B&B is one of the popular Business Service located in Brugstraat 12 ,Jansenville listed under Business Service in Jansenville ,

Contact Details & Working Hours

More about Koedoesrus B&B

Geleë op die R338 en r75 vanaf Port-Elizabeth (172 km). Ons is n, gastehuis wat spesialiseer in gerief, huislikheid, vriendskap en omgee. Ontbyte is beter as die beste, die kamers koel en die ene plesier en gerief. Ons is tussen die noorse, aalwyne,granaat, pruim- en boerboonbome. Die tariewe is billik en die gasvryheid kos niks. Langs ons is die Bokhaarmuseum met baie bokhaarprodukte wat te koop is teen billike pryse. kom oornag gerus en kom waardeer die Karoo, stilte en skoon lug.

Map of Koedoesrus B&B