Knysna Speelskool

17 Trotter Straat, Knysna, ,South Africa
Knysna Speelskool Knysna Speelskool is one of the popular Preschool located in 17 Trotter Straat ,Knysna listed under School in Knysna , Playground in Knysna ,

Contact Details & Working Hours

More about Knysna Speelskool

Hartlik baie welkom aan alle ouers en ook voorneemende ouers.

Knysna Speelskool is ‘n geregistreerde voorskool, graad R en baba sentrum.

Registrasie nommer C 13517

Ons glo daaraan om ‘n uitstekende diens aan die gemeenskap te lewer. ‘n Keuse van ‘n kleuterskool of baba sentrum is een van die belangrikste besluit wat ‘n ouer kan neem. Die eerste sewe jaar van sy of haar lewe , strewe ons daaraan om gesonde lewensgewoontes by die kind te kweek om hul so skool gereed as moontlik te maak. Aangesien ‘n kind baie vatbaar is vir idees en nuwe vaardighede aan te leer.

Ons klassies is kein sodat elke kind kan baat vind by genoegsame individule aandag deur bevoegde onderwysers. Sodoende word die geleentheid aan elke kleuter of baba gegun om te ontwikkel tot sy of haar vermoë.

Map of Knysna Speelskool