KMD Senekal

Lange Straat, Senekal, 9600 ,South Africa
KMD Senekal KMD Senekal is one of the popular Community Organization located in Lange Straat ,Senekal listed under Community Organization in Senekal ,

Contact Details & Working Hours

More about KMD Senekal

Die doel van die KMD is die lewering van ‘n kerklike maatskaplike werk diens om die maatskaplike welsyn te bevorder in die Senekal- en Matwabeng-gemeenskappe en om Jesus by mense in nood uit te bring. Die KMD Senekal het ten doel om statutêre dienste, pre-statutêre en voorkomingsdienste aan kinders, jeug en families te lewer, en werkskeppingsprojekte te loods.

KMD Senekal lewer dienste aan kwesbare individue en gesinne in en om Senekal. Die KMD se dienste is gerig op alle individue en gesinne wat geestelike nood, materiële nood en emosionele nood ervaar. Die KMD streef daarna om gesinne en gemeenskappe met Woord en brood te bedien en tot selfontwikkeling te begelei. So word die KMD as instrumente in Sy Hand gebruik.

Map of KMD Senekal