Klondike Lodge

3km outside of Vryburg on the Kuruman road(N14), Vryburg, 8601 ,South Africa
Klondike Lodge Klondike Lodge is one of the popular Hotel Resort located in 3km outside of Vryburg on the Kuruman road(N14) ,Vryburg listed under Event planning/event services in Vryburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Klondike Lodge

Klondike Lodge is die ideale plek om 'n troue, konferensie of enige ander funksie te hou. Ons is slegs 3km uit die dorp en beskik ook oor akkommodasie. Die saal kan +-300 mense neem en ons het 'n ten volle toegeruste kroeg. Daar is ook 'n Boma en groot swembad wat ook vir enige funksie beskikbaar is.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus.

Map of Klondike Lodge