Kleutermaatjies Kleuterskool

260B Jean Avenue, Centurion, 0163 ,South Africa
Kleutermaatjies Kleuterskool Kleutermaatjies Kleuterskool is one of the popular Education located in 260B Jean Avenue ,Centurion listed under Education in Centurion , Local Education in Centurion , Day Care & Preschool in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about Kleutermaatjies Kleuterskool

Die skool se leuse “Volkome gemoedsrus” is ons trots. Ouers wat hulle kinders by Kleutermaatjies plaas kan met volkome
gemoedsrus hulle dagtake verrig sonder om bekommerd te wees oor die veiligheid en ontwikkeling van hulle kosbaarste besittings.

Kleutermaatjies maak voorsiening vir alle ouderdomsgroepe vanaf 3 maande tot en met 5 jaar.

Kleutermaatjies se doelwit is om maksimale ontwikkeling te verseker deur die volgende aspekte:

– SOSIALE/EMOSIONELE ONTWIKKELING: Ontwikkeling van gevoel en emosie, asook sosiale vaardighede

– KOGNITIEWE ONTWIKKELING: Ontwikkeling van verstand en denkvaardighede

– FISIESE ONTWIKKELING: Ontwikkeling van liggaam en motoriese vaardighede

Kleutermaatjies se hoofdoel is om deurentyd hoë kwaliteit onderrig en stimulasie op ‘n liefdevolle en professionele wyse te gee op
alle vlakke van kleuter ontwikkeling vanaf die baba tydperk totdat hulle na ‘n primêre skool gaan.

Map of Kleutermaatjies Kleuterskool