Kleinhoewe Kleuterskool

Ou JHB Pad 1.8 km na die waterfall Mall by die f-drom, Rustenburg, 0300
Kleinhoewe Kleuterskool Kleinhoewe Kleuterskool is one of the popular Day Care located in Ou JHB Pad 1.8 km na die waterfall Mall by die f-drom ,Rustenburg listed under Education in Rustenburg , Day Care in Rustenburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Kleinhoewe Kleuterskool

** 'n Moderne Kleuterskool waar ouers toegang het (kameras in die klas) om seker te
maak dat hulle kinders wel veilig in ons skool is.
** "n Gemaklike Kleuterskool waar ouers vinnige toegang het op hul rekenaars tot die
skool se nuutste nuus, kalenders, foto's en gebeure
** 'n Proffesionele Kleuterskool waar ouers met die druk van 'n knoppie, die hele skool
kan inlig oor state, sms'e en e-posse, gebeur by die skool, of dringende info.
** 'n Volledige skool, waar daar dienste gelewer word soos haarsny, inspuitings en
fotoneem sessies, sodat ouers se pligte gemakliker is met die kort tydjies saam hul
kinders, nie nog nodig het om hulself te bekommer oor die "moederlike-pligte" nie.
** "N skool waar daar genoeg ruimte vir ontwikkeling en beweging is. SPASIE is so
belangrik.
** "N skool met die liefde vir diere. Ons het lewendige plaasdiere op die perseel, maats
help ons om hierdie diere te versorg en te vertroetel.
** 'N Skool waar daar puik, personeel is, wat goed opgelei is in hul beroep, sowel as in
noodhulp.
** "N veilige skool, waar ouers deur 2 sekuriteitshekke moet beweeg om te kan inkom
by die skool. Een is 'n kode hek, en die volgende hek is 'n vinger afdruk(scan) hek.
** 'n Gesonde skool, waar maats gebalanseerd eet (4 keer per dag) sowel as goeie
tafel maniere leer in die proses in ons pragtige "Restaurant"
** Ons ontwikkel deur SPEEL. Ons het 'n Mc Donnalds speelraam, en talle ander
uitdagende klim en klouters.
** Ons is geregistreerd.
** Ons is ook geaffilieer by die VVOS (vereniging vir voorskoolse onderwys en sorg.
** ons is 'n CUM skool!

Map of Kleinhoewe Kleuterskool