Kitawoodworks

Moorreesburg, 7310
Kitawoodworks Kitawoodworks is one of the popular Fashion Company located in ,Moorreesburg listed under Fashion Company in Moorreesburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Kitawoodworks

Hierdie eenvoudige woord het vir lank gedruk op my hart en gedraai in my gedagtes, min wetend wat dit beteken of waar dit lewe sou kry. Die woord het ontkiem met die maak van ‘n houtring vir my beminde.

Die bevredigende en genotvolle projek het gelei na die soektog van die betekenis en uiteindelik die definisie van, KITA. ‘n Betekenis van “ons” het my gemoedsrus gegee en opwinding in my wakker gemaak. Met die simbool van ‘n ring en die pure sentiment daaragter, is dit vir my duidelik. KITA wat van hierdie wêreld af kom, moet met die wêreld gedeel word.

Mag ons deel vorm van jou verhaal, hoofstuk of selfs net ‘n sin in hierdie pragplek van die Vader.

Arian Bester

Map of Kitawoodworks