Kinderland, Wellington

Murraystraat 16A, Wellington, 7655 ,South Africa
Kinderland, Wellington Kinderland, Wellington is one of the popular Education located in Murraystraat 16A ,Wellington listed under Education in Wellington ,

Contact Details & Working Hours

More about Kinderland, Wellington

Kinderland streef na die ontwikkeling van die kind in totaliteit. Daarom word die ontwikkelingsbehoeftes van die kinders in die verskillende ouderdomsgroepe as uitgangspunt geneem in die beplanning van die opvoedkundige programme.

Die programme fokus dus op die kind se : - liggaamlike ontwikkeling,
- emosionele ontwikkeling,
- sosiale ontwikkeling,
- intellektuele ontwikkeling en
- morele ontwikkeling.

Map of Kinderland, Wellington