Naskool vir besige werkende ouers....
Middag etes en ietsie om te drink word verskaf elke middag...
Hulp met huiswerk....
Ekstra aktiwiteite...
Veilige pret speletjies en aktiwiteite na huiswerk en middag ete!!..
Werk net met 10 kinders, elkeen sal die nodige aandag en liefde kry wat hulle nodig het en verdien!!
Werk met Graad 1 tot 4...
Van 11 tot 7 Maandag tot Vrydag....
Slegs R500 per maand per leerling...
Begin Maandag 8 Februarie 2016...