Khaya4u

64 Old Acre Street, Dundee, 3000 ,South Africa
Khaya4u Khaya4u is one of the popular Hotel located in 64 Old Acre Street ,Dundee listed under Hotel in Dundee ,

Contact Details & Working Hours

More about Khaya4u

KHAYA4U op DUNDEE in die hart van KZN.

Ons hier LIEF LEKKER en wéét al wat lekker is...

* Ons glo jy moet na jou reis jou bene kan rek - onder ons reuseboom ....in 'n sti straat.
* Ons glo jy moet veral veilig en gerieflijk slaap - in 'n stil, ruim kamer met eie badkamer....in styl...
* Ons glo jy moet die dag met 'n rerige lekker ontbyt begin, voor jy pad vat...
* ons glo darm ook aan 'n lekker prys R250pppn.

Kies ons khaya4u en skakel ons by 0837790924.

Jy sal weer en weer wil kom en lekker slaap by KHAYA4U!

Map of Khaya4u