24uur "Drop & Collect" diens. Wasgoed kan afgelaai word tussen 09:00 en 12:00 by Kerkstraat 32, Cinnamon & Grace gebou. Wasgoed word dan geneem na die Wassery op Angeliersbosch. Ek maak gebruik van Industriele Wasmasjiene met twee filters gekoppel aan die water pype om te verseker dat die water te alle tye silwer skoon bly.