Karoo springbok/kudu Jag is one of the popular Shooting/Hunting Range located in Request Plaas ,Carnarvon listed under Shooting/Hunting Range in Carnarvon
,
Ons voorsien jagpakette teen beskostigbare pryse, met verblyf en etes, in die hartjie van die Karoo. Kom deel in ons gasvryheid en wees verseker van ñ bokkie of twee.
Kontak ons gerus by karoospringkudujag@gmail.com of vir SJ Botha by 0780310848.