Karoo-lus

Botaniese Sport Gronde, Graaff-Reinet, 6280 ,South Africa
Karoo-lus Karoo-lus is one of the popular Performance & Event Venue located in Botaniese Sport Gronde ,Graaff-Reinet listed under Concert venue in Graaff-Reinet , Bands & Musicians in Graaff-Reinet ,

Contact Details & Working Hours

More about Karoo-lus

Die eerste Karoo-lus is in 2010 gehou as die brein kind, en onder leiding van die voormalige Dam Dag fees komitee.

Karoo-lus is geinspireer deur die Dam Dag fees komitee om die Dam Dag geleentheid te herontwikkel in 'n fees met 'n laer risiko, aangesien die terein waar Dam Dag aangebied was, te klein geword het en jaarliks onder water was na goeie reën.

Die eerste Karoo-lus is in Maart 2010 aangebied by die immer groen Botaniese Sport gronde binne Graaff-Reinet, en was 'n reuse sukses.

Die "nuwe" fees komitee, het die houding aangeneem, met die reel van die eerste Karoo-lus, van "gaan groot of gaan huis toe". Top nasionale musiek sterre het die gehoor, van amper 5000 mense bekoor, terwyl meer as 80 stalletjies gesorg het dat almal iets te ete, te drinke en te "geskenke" het.

Map of Karoo-lus